Home

Gertjie

melodie

Wanneer kom ons troudag, Gertjie, Gertjie,
Hoe 's dit dan so stil met jou ?
Ons is so lank verloof al, Gertjie, Gertjie,
Dit is tijd dat ons gaan trou.

Glo toch, Gertjie ek sal nooit nie, nooit nie,
Nog langer aan jou sleeptouw bly nie, bly nie,
Jy denk miskien ek kan nie dood nie, dood nie,
Maar my jare gaan verby.

'k Hoor, jy is verlief op Sarie, Sarie,
Maar die pret moet jy laat staan !
O, pas maar op vir Pieter en Danie, Danie,
Hul is kèrls, wat so maar slaan.
Glo toch, Gertjie …

Jy weet, as ons Sondags kuier, kuier,
Achter om die kop verby.
Dan sê ek: Nonni, lich jou sluier, sluier,
Kom en geef een soen vir my.
Glo toch, Gertjie …

Jannie, al die soentjies help nie, help nie,
Kijk vir Pieter en vir Griet,
Vandaag wil hul mekaar ni hè nie, hè nie,
Al die soentjies is vir niet.
Glo toch, Gertjie …

Ons moet dan die pret maar staan laat, staan laat.
Ons moet maar die soen laat bly.
Ek sal mijn ei'e pad dan kry maar, kry maar,
En jy kan naar Sarie vry.
Glo toch, Gertjie …