Home

Hier's ek weer

melodie

Hier's ek weer, hier's ek weer,
met my rooi rok voor jou deur,
Ek wil jou hè, ek sal jou kry.
Hier's ek weer, hier's ek weer,
met my rooi rok voor jou deur,
Ek wil jou hè, ek sal jou kry.
En al slaan jou ma my driemaal op my kop,
dan staan ek op en kom ek weer.
En al slaan jou ma my driemaal op my kop,
dan staan ek op en kom ek weer.

Hier's ek weer, hier's ek weer,
Met my khakiebroek geskeur,
Ek wil jou hè, ek sal jou kry.
Hier's ek weer, hier's ek weer,
met my khakiebroek geskeur,
Ek wil jou hè, ek sal jou kry.
En al slaan my ma my nog zo pimpelblau,
Ek wil jou he, ek hou van jou.
En al slaan my ma my nog zo pimpelblau,
Ek wil jou he, ek hou van jou.